'n Baie groot dankie aan Bok van Blerk en Sean Else vir die toestemming om die musiek video “Die Kaplyn” op ons 40 DAYS Blog te kan plaas.
Ons is seker die musiek video sal meer as een herhinnering terug bring.
Daarby gese, het ons projek 40 DAYS die ondersteuning van Mnr van Blerk (musikant), Paul Els (Skrywer), die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag (Generaal Majoor Opperman) en vele ander persone in die plaaslike musiek en film bedryf.
Tot dusver, met die minimale middele tot ons beskikking (persoonlike bydraes en kooperatiewe bydraes) kon ons die projek kry tot op ‘n punt waar ons die storie lyn amper internasionaal kan bemark.
Ten spyte van die meer as twee duisend “views” op ons/julle blog het ons tot dusver nog geen / da nada / niente / niks / nothing / lutu ondersteuning van die veterane ontvang nie… Dit is ’n baie rare verskynsel, siende dat ons die film wil maak ter gedagtenis aan julle heldhaftige en onvrywillige pogings tydens die Grensoorlog
Wat meer kan ons doen om julle betrokke te kry...???
A huge thanks to Mr Bok van Blerk and Sean Else for granting us permission to post the music video “Die Kaplyn” on our 40 DAYS Blog.
It is sure to bring back some heartfelt memories.
Our project has the support of Mr van Blerk, (musician) Paul Els (Author) The South African National Defense Force (Maj. General Opperman) and a number op people in the film and music industries locally. To date we have, with minimal resources (personal and a corporate), reached a point whereby we can almost market the story line internationally.
Despite the more than two thousand views we have had on the blog to date, we have not received any / da nada / niente / niks/ nothing/ lutu support from the veterans.
We find this very strange, as we endeavour to make this movie in the memory of your heroic and involuntary efforts during the Border War.
We want to give you recognition, what more can we do to engage you...???
With the kindest regards / Met die beste wense...
Belinda van Heerden.
(Skryfster / Regisseuse, 40 Days Projek)
'n Projek vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners, met die hulp van passievolle Suid-Afrikaners...
Thursday, August 18, 2011
Some eye-candy for those in the know
If you haven't noticed yet, notice now...:-)
We have put some nice material on the blog in the top right, next to the topmost post, for your viewing pleasure.
Enjoy...
We have put some nice material on the blog in the top right, next to the topmost post, for your viewing pleasure.
Enjoy...
Subscribe to:
Posts (Atom)